Bosveld Stereo - 107.5 FM

Radio Information
Genres:News,African Music,Christian Talk
Language:Afrikaans
Location:Johannesburg, Gauteng South Africa
Website:http://bosveldstereo.co.za/
Short URL of Page:http://rdo.fm/r/63txu
CallSign:~
Frequency:107.5
Type:Internet, FM
Description:In ‘n neutedop ! Ons is ‘n Dinamiese radiostasie wat vanaf Ifafi in Hartbeespoort uitsaai. Bosveld Stereo verbind homself daartoe om ‘n nie – rassige, nie politiese, Afrikaanse-georiënteerde , Christelike-gebaseerde radiostasie te wees. Die idee vir `n eie radiostasie het reeds sowat 8 jaar gelede begin deur Graat Pelser, en vriende. Meer mense met dieselfde droom en passie het by Graat aangesluit, en die moontlikheid om hierdie droom te bewaarheid het meer n waarskynlikheid geword. In 2004, is die artikel 21 maatskappy, Bosveld Stereo, gestig. Stigterslede is Graat Pelzer, Dr. Bert Botha, Gert van Rensburg en ook Andries Bresler.